Kronkelderm

Skets wat die kronkelderm aandui.

Die kronkelderm of ileum is die distale (onderste) deel van die dunderm in soogdiere, reptiele en voëls.

In mense is die kronkelderm sowat 2 tot 4 meter lank en die pH is gewoonlik tussen 7 en 8 (neutraal of effens alkalies). Dit volg op die duodenum en jejunum en word deur die ileumklep geskei van die blindederm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search